Middernagnooi
Volkspeler
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek glo in liefde En ek glo in haat Ek glo net euwel kan kom van die heeltyd net sit en kakpraat Ek glo in die duiwel Ek glo in God Maar ek weet hy gaan altyd net vir die hoogste die hoogste bod My bankbalans lyk hierdie maand maar effens vrot Maar steeds glo ek in jou Jy laat my al hoe meer elke dag van myself hou Jy is my koel skadu in die somer se son Jy is my masker as ek myself van die massas vermom Jy is my middernagnooi Ek glo in tweede kanse al hang ons oor duiwelskranse Ek glo jy sal weer vir my kyk sonder oë gevul met spyt Dalk moet ek my tasse pak en die deur saggies agter my toemaak Dalk moet ek my ore afsny sodat jou stem net kan wegraak Waarom en hoekom is uiteindelik geyk Ek wens ek was onsigbaar as jy fokken weer deur my kyk Maar steeds glo ek in jou Gaan jy help om my eie graf te grou Jy is die helder lig as die donker my oorval Jy bevry my uit die sel wat my lewe vergal Jy is my middernagnooi
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Middernagnooi Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 2 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7158854/Volkspeler/Middernagnooi>.
Discuss the Middernagnooi Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In