Meneer Vuilgesig

Volkspeler

0 fans

Volkspeler


2:51

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Dink voor jy hierdie perd opsaal gevalle Afrikaner held
Moet die demoon jou regtig kom haal met alle mag en met alle geweld
Jy dink ʼn blou oog en gebreekte rib is al waarmee jy opgeskeep gaan sit
Maar jy sit die pot skoon mis
Genugtig het jy jouself misgis
Die hartmasjien is nou jou vrou
Want dis al wat jou aan die lewe hou

En ek onthou ek onthou ek onthou ek onthou ek onthou
Van ʼn ding wat van onder af grou
En my hart styf vasklem
Hy wat my van almal wegdryf en my kneus van binne my lyf
Ek het hom my vriend gemaak
Al het ek hom uitgebraak
Maar nou is hy terug
Ja nou is hy terug
Mnr Vuilgesig

Jou komplekse is jou probleem
Hoekom moet ek dit myne maak
Toe ek die dag vuur op jou reën
Dis toe my wal kraak
Almal wou jy bliksem jou kruppel sot elke keer as jou tong begin sleep
Nou lê jy in jou hospitaalbed en vroten jou mammie sit langs jou bed en dweep
Want dis te laat vir grootpraat ou maat
Jou ticket is klaar geboek
Jou lewensverwagting is ʼn doodloopstraat
En mnr Vuilgesig
Kom jou vanaand soek

En hy weet as jy breek as hy jou stukkend steek
En homself op jou kom wreek
Dis ʼn ding wat van onder af eet
En my siel deurlem
Hy wat sout in my wonde vryf en my spiere en neurose verstyf
Ek het hom vriend gemaak al het ek hom uitgebraak
Maar nou is hy terug
Mnr Vuilgesig

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: Johan Smith

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Meneer Vuilgesig Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Meneer Vuilgesig Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7158863/Volkspeler/Meneer+Vuilgesig>.

    Missing lyrics by Volkspeler?

    Know any other songs by Volkspeler? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who sings the Nigerian song "Water no get enemy"?
    A Olamide
    B Fela Kuti
    C Lucky Dube
    D Burna Boy

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Volkspeler tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!