Onnatuurlik

Volkspeler

0 fans

Volkspeler


4:49
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Meneer Marx het gevra Leanne moet na skool bly hy wou iets met haar bespreek
Sy het vir haar ma gesê sy kan maar ry sy sal haar bord kos vanaand kom eet
Almal was al weg en die gange was leeg dit het begin skemer raak
Haar onskuld het skielik verby haar beweeg meneer Marx het van haar ʼn vrou gemaak
Gebreek en gebroke het sy huis toe geloop opsoek na iemand om te vertel
Maar haar ma het gesê dat sy leuens verkoop en haar dadelik gestuur na haar hel

Want om te lewe is onnatuurlik
En om asem te haal is abnormaal
Om te hoop vir iets veroorsaak net verdriet
Om te lewe is onnatuurlik

Sy het begin werk by die vrugtemark om vir die kind te sorg
Maar die Here alleen weet die lewe is hard hulle het gekom en die kind weggevat

Want om te lewe is onnatuurlik
Om asem te haal is abnormaal
Om te hoop vir iets veroorsaak net verdriet
Om te lewe is bonatuurlik

Meneer Marx was al lankal afgetree en hy het by die see gebly
Hy het al lankal vergeet van sy bose wee en hom lankal van Leanne bevry
Hy het op die bank gesit toe hy die vrou sien roerloos staan voor sy deur
Sy lyf het hard geruk en dit was welverdiend
Dit was die slag van die haelgeweer

Want om te lewe is onnatuurlik
Om asem te haal is abnormaal
Om te hoop vir iets veroorsaak net verdriet
Om te lewe is bonatuurlik

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Johan Smith

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Onnatuurlik Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Onnatuurlik Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7161395/Volkspeler/Onnatuurlik>.

    Missing lyrics by Volkspeler?

    Know any other songs by Volkspeler? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "Bark at the _____" is a famous 80's heavy metal album from Ozzy Osbourne.
    A Sky
    B Canopy
    C Night
    D Moon

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Volkspeler tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!