Bloedbroers

Volkspeler

0 fans

Volkspeler


4:17

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Gert en Piet het op ʼn myn gewerk en hul liefde vir Fords gedeel
Hulle het saam rallies bygewoon en vir mekaar dices gereël ʼn
Hegter vriendskap sou jy moeilik vind by die 15 jaar het dit al gedraai
Twee drie liters wat sny deur die winterwind
Engines wat huil op die quarter mile
Nou Daleen was `n girl van die onderdorp en haar pa het gepanelbeat
Sy het haar flikkers vir Gert gegooi
En na ʼn nag op die backseat het hulle toe ʼn couple geword
Piet was alleen gelaat en het sy pêl gemis
Daleen het van trou begin praat maar Gert se liefde vir karre
Was tog so moeilik om te blus

En Gert dink
Want wys my die naald wat lig
As ek die lepel trap tot op die vloer
Wys my Daleen se bang gesig
As die naald net onder 220 roer
Want die Ford is my spaceship
Die ooppad my wentelbaan
Onder die seat ʼn bottel Three Ships
Dis ek en Piet my chom
Bloedbroers op die ooppad saam

Nou Daleen se liefde het begin verflou
Sy het in Piet se rigting begin kyk
Piet het in ʼn oomblik van swakheid geswig
Na ʼn bottel brandy het sy heel skaflik gelyk
Gert het van die verraad gehoor
Jaloesie het hom in twee gesny
Hy het Piet uitgedaag een aand laat om ʼn pink slip in die reën te ry
Hulle was kop aan kop vir die meeste tyd toe Gert se wiel skielik bars
Dit het gevoel soos `n ewigheid toe Gert se lyf deur die windscreen knars

Daleen en Piet het toe opgesplit
Die verwyt het hom opgevreet
Gedurende een laat middernag rit het ʼn trein sy Ford in twee gebreek

By ʼn scrapyard vandag in Virginia tussen staal sal jy sien staan
Geraamtes van twee 3 liters
Twee bloedbroers vir ewig saam

Want wys my die naald wat lig
As ek die lepel trap tot op die vloer
Wys my Daleen se bang gesig
As die naald net onder 220 roer
Want die Ford is my spaceship
Die ooppad my wentelbaan
Onder die seat ʼn bottel Three Ships
Dis ek en Piet my chom
Bloedbroers op die ooppad saam

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Johan Smith

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Bloedbroers Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Bloedbroers Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7161450/Volkspeler/Bloedbroers>.

    Missing lyrics by Volkspeler?

    Know any other songs by Volkspeler? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Bloedbroers

    0
    0     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which Pink Floyd album featured the song 'Comfortably Numb'?
    A Animals
    B Wish You Were Here
    C The Wall
    D The Dark Side of the Moon

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Volkspeler tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!