In Die Stilte

Ruiter Piet

0 fans

Ruiter Piet


4:58

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Ek dink dit was ‘n goeie ding vir ons om so in verskillende rigtings in te spat
‘n Bietjie tyd vir jouself te loop vat
Dink jy dit was ‘n goeie ding om saam ‘n vreemdeling in die kar te klim
Met ‘n nuwe ring en weg te ry van alles?
Als en alles wat jy geken het
Ai Renette

Maar hey my ou vriendin
Hoe’t jy net so verander in ‘n vreemdeling, en ek sê
Hey my ou vriendin
Hoe kan mens net so verander in ‘n vreemdeling in?

Ek is jammer oor daai laaste ruk toe ek letterlik kop eerste
By die Wapadrand se wal af
Tot onder in die sloot se bodem loop vas duik het
Ek moes sleg gelyk het

Maar hey my ou vriendin
Onthou jy die aande wat ons gedans het oor die aarde tot die son opkom?
Hey my ou vriendin
Hulle kan dit nooit by ons vat nie moet dit verruil vir niks nie

Kontinente waters lande en onder die lakens het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd befokte dit was goeie tyd
Ek het jou vergewe

In die stilte na die storm
Ek het jou vergewe in die stilte
Geen pyl of pyp of boereraad nie
Dis net tyd en afstand wat die seer laat uitbrand

Jy sal ook sien dat als was nie so bitter nie
Meeste was soos iets uit ‘n movie
Op die TV ek sê

Kontinente waters lande en onder die lakens het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd befokte dit was goeie tyd
Ek het jou vergewe

Kontinente waters lande en onder die lakens het ons saam die liefde gaan verken
Dalk was vir altyd toe te lank tyd befokte dit was ‘n goeie tyd
Het jy my vergewe?

In die stilte na die storm
Ek het jou vergewe
In die stilte
Stilte na die storm

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the In Die Stilte Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "In Die Stilte Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7176737/Ruiter+Piet/In+Die+Stilte>.

    Missing lyrics by Ruiter Piet?

    Know any other songs by Ruiter Piet? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    The song "Daddy Issues" is from the group?
    A The Mavericks
    B BTS
    C The Neighbourhood
    D Panic at the Disco

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Ruiter Piet tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!