Belowe Niks
Etienne Steyn
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Nou's daar nie tyd vir terugdraai nie my lief So sê jy sal nooit vergeet nie 'seblief Want die kaartjiekantoor is gesluit En die sirkus lankal gestruik Maar die vlaggies wat waai in die wind Beloof die sirkus kom weer my kind Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer No hard feelings soos hulle sê Ek hoop jy vind wat jy wil hê Die lewe wag en jy moes gaan Maar dink aan my op vol maan Elke afdraaipad het nog een En die lewe sal ons vervreem Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer Die bure om my praat Vertel my stories wat jy maak En ek lag en huil want hulle ken Jou beter as ek my mens So ek groet jou met 'n soen Dis al wat ek kan doen Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer No hard feelings soos hulle sê Ek hoop jy vind wat jy wil hê Die lewe wag en jy moes gaan Maar dink aan my op vol maan Elke afdraaipad het nog een En die lewe sal ons vervreem Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer Ek verbeel my ek sien jou staan Lanks die hekkie elke aand En ek weet ek moet vergeet Want my hart is lankal gebreek Ek groet jou met 'n soen Dis al wat ek kan doen Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer No hard feelings soos hulle sê Ek hoop jy vind wat jy wil hê Die lewe wag en jy moes gaan Maar dink aan my op vol maan Elke afdraaipad het nog een En die lewe sal ons vervreem Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer Belowe niks maar ek gaan probeer Hou goeie moed tot 'n volgende keer
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Belowe Niks Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 6 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7270167/Etienne+Steyn/Belowe+Niks>.
Discuss the Belowe Niks Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In