Weerligstraal
Pieter Koen
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Nog altyd geweet daar's 'n vrou wat weet hoe om 'n harde man soos ek Se knieë, kop en skouers lam te maak Nog altyd geweet daar's 'n kans dat ons eendag weer by mekaar sal kom En dan sal alles sin maak Maar die tyd stap aan en ek wonder Ek wonder waar jy is? En het jy al lankal verby geloop? Het jy van my vergeet? En dit tref my soos 'n weerligstraal Jy's die vrou wat my hart kom haal Ek het so lank gesoek na jou En dit tref my soos 'n weerligstraal Wou nog altyd in jou oë verdwaal Ek wou nog altyd vir jou sê, jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd Vir ewig Nog altyd geweet dat ek jou sal kry op 'n plek waar ons by mekaar sal bly Die wind, die weer, die storms, dit alles kan maar kom Maar die tyd stap aan en ek wonder Ek wonder waar jy is? En het jy al lankal verby geloop? Het jy van my vergeet? En dit tref my soos 'n weerligstraal Jy's die vrou wat my hart kom haal Ek het so lank gesoek na jou En dit tref my soos 'n weerligstraal Wou nog altyd in jou oë verdwaal Ek wou nog altyd vir jou sê, jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd Ek dink nog altyd net aan jou, jy is gemaak om my met alles vas te hou Ek dink nog altyd net aan jou, jy is die droom wat waar geword het, hier in my En dit tref my soos 'n weerligstraal Wou nog altyd in jou oë verdwaal Ek wou nog altyd vir jou sê, jy's als wat ek wil hê vir ewig en altyd En dit tref my soos 'n weerligstraal
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: ROUXAN CLOETE, WILLIAM LOOTS
Lyrics © Universal Music Publishing Group
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Weerligstraal Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7291042/Pieter+Koen/Weerligstraal>.
Discuss the Weerligstraal Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In