Miskien
Fredi Nest
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek het jou gaan soek in die hemelruim my blom In die skadu van die Melkweg fyn het daar 'n lig kom sein Fyner as die fynste melodie het dit uitgedraai Tot die mooiste, mooiste, mooiste simfonie En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer Ek het jou aangeraak met my hart op my hand Soveel ure koffie soveel ure wyn Het ons na die binnekamers van ons harte verdwaal En so, maar so maar so het jy verskyn En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer En dalk maar dalk het ons mekaar net misgekyk Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer Miskien, miskien was dit dalk net die laaste keer
Struggling with Miskien? Become a better singer in 30 days with these videos!
Written by: STEF KRUGER
Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Miskien Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7652997/Fredi+Nest/Miskien>.
Discuss the Miskien Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In