Kruppelkop Gewete

Anton Goosen

1 fan

Anton Goosen

Anton Goosen (born 5 March 1946) is a South African musician and songwriter. He became a pivotal figure in Afrikaans music and is generally regarded as the father of Afrikaans Rock. more »


6:06
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Die boere wag vir reën, hulle speel kaart
Onder by die koöperasie
Selfs die stad's strate is stadig almal voel die somer hitte
En die hidrasie

En die koerante skryf van vrede en van oorlog en politieke intimidasie
Maar wat kan 'n mens dan tog doen met dié nuttelose informasie?

Want die hart se pyn is 'n bitterbek geheim vir die mond om oor te vertel
Net hierdie drome van jou wat my nog snags wakker hou met fantasië van hemel en hel

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
Soos sonder klere
En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
In jou nuwe vere

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
In jou nuwe eerlikhede
En hoe gaan dit nou met jou?
En jou kruppelkop gewete
Jou kruppelkop gewete

Iemand word gebore en elders word 'n ander een begrawe
En die kinders kyk na die toekoms en die ouers kyk terug op die verlede
En intussen loop die tyd leeg soos filisofeë in straat kafees
En die noodregulasie van die hart skreeu dit uit ek haat dit om so lief te wees

Want die hart se pyn is 'n bitterbek geheim vir die mond om oor te vertel
Net hierdie drome van jou wat my nog snags wakker hou met fantasië van hemel en hel

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
So sonder klere
En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
In jou nuwe vere

En ek wonder hoe voel dit nou vir jou?
En jou nuwe eerlikhede
En hoe gaan dit nou met jou
En jou kruppelkop gewete?
Jou kruppelkop gewete

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: ANTON GOOSEN

Lyrics © Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Kruppelkop Gewete Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Kruppelkop Gewete Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 4 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7781275/Anton+Goosen/Kruppelkop+Gewete>.

    Missing lyrics by Anton Goosen?

    Know any other songs by Anton Goosen? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which band sang The Final Countdown?
    A Europe
    B Survivor
    C Foreigner
    D Scorpions

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Anton Goosen tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!