Toe Kom Jy
Heinz Winckler
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Kom ons vat ons tyd Wat anders kan ons doen Wat kan beter wees as om jou Sagte mond te soen Die maan het die stryd gewen Soos die sonlig nou verdwyn Bly net hier langs my totdat ons kan sien hoe dit weer verskyn Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my) Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie) Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie) Maar toe kom jy Toe kom jy Die stad raak stadig stil Ek staar na jou soos jy slaap Daar's 'n stille vuur in elke keer wanneer jy asem haal Alles maak nou sin Met jou hier aan my sy Nou sal ek rustig slaap want ek sal jou in jou drome kry Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my) Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie) Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie) Maar toe kom jy Hoewel ek jou lank gesoek het sal ek dit weer doen my baby Dit wat ek voel ons is vir mekaar bedoel Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy Moet my nooit verlaat nie Jy's die een en enigste vir my so bly net hier aan my sy (Vir my) Moet my nooit verlaat nie (Sal jou nooit verlaat nie) Ek kon nooit die liefde verstaan nie en ek was seker dit sal so bly (Verstaan nie) Maar toe kom jy Toe kom jy
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: Dave Barnes
Lyrics © Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Toe Kom Jy Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 4 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7818790/Heinz+Winckler/Toe+Kom+Jy>.
Discuss the Toe Kom Jy Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In