Gee My n Boerseun
Franja du Plessis
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Almal sê ‘n boer soek ‘n vrou En ‘n plaas kombuis wat die koffie warm hou Haar arms om hom toegevou Hy het al mooi by sy ma geleer Dat ‘n vrou se hart iets is wat jy sag hanteer Want sy kry so maklik seer En dis waaroor ek nog altyd droom Dis wat ek in ‘n man wil hê Gee vir my ‘n boerseun wat die plaas verstaan Gee my ‘n boerseun met sy vellies aan As hy kan dans staan hy ‘n kans om my hart te wen So gee vir my ‘n boerseun wat my sal verstaan Gee my ‘n boerseun wat my asem weg slaan En my dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my ‘n plekkie maak Ek was nog altyd ‘n gewone girl Ek weet ek kan die leemte in jou boere hart kom vul So vat ‘n kans op my en sê jy wil Gee vir my ‘n boerseun wat die plaas verstaan Gee my ‘n boerseun met sy vellies aan As hy kan dans staan hy ‘n kans om my hart te wen So gee vir my ‘n boerseun wat my sal verstaan Gee my ‘n boerseun wat my asem weg slaan En my dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my ‘n plekkie maak So bring jou trekker en jou John Deere hoed Want ek wag hier vir jou Gee vir my ‘n boerseun wat die plaas verstaan Gee my ‘n boerseun met sy vellies aan As hy kan dans staan hy ‘n kans om my hart te wen So gee vir my ‘n boerseun wat my sal verstaan Gee my ‘n boerseun wat my asem weg slaan En my dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my ‘n plekkie maak Vir my ‘n plekkie maak En my dra as ek moet vra en in sy boere hart vir my ‘n plekkie maak
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Gee My n Boerseun Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7818965/Franja+du+Plessis/Gee+My+n+Boerseun>.
Discuss the Gee My n Boerseun Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In