Gebreekte Glas
Chris Else
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek was stil Stom En weggeslaan Ek was hartseer Broos En omkant gevang Want jou woorde gee my hoop maar op jou lippe is dt dood, hoe verwag jy Dat ek jy moet glo My hart staan by 'n middernag hotel Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue Dis al wat ons was Nou gebreekte glas Jy was ook Kort Maar roekeloos Ek was lief Verby Tog moedeloos Jy't gesê jy staan alleen daar was wel net een probleem hoe kan jy jou Jouself steeds glo My hart staan by 'n middernag hotel Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue Dis al wat ons was Nou gebreekte glas Jy's my Heartbreak Hotel ek druk dood as jy bel, staan in die middel van niks en nêrens En as jy my soek in die roet en die reën ek tel my sondes een vir een My hart staan by 'n middernag hotel Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue Dis al wat ons was My hart staan by 'n middernag hotel Ek het my foon in my hand maar ek kan niemand bel Dis nes 'n halgeweer troue, versaameling gesoue, 'n nat kombers vir die koue Dis al wat ons was Nou gebreekte glas
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Gebreekte Glas Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 18 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8004047/Chris+Else/Gebreekte+Glas>.
Discuss the Gebreekte Glas Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In