Moffies
Edo
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
So die boetie's weer terug Wat vang hy nou aan? 'Boycott hom, Hy's mos 'n moffie man' Wie's jou Moffie man? Moffie like mossie scrum Moffie voel mos 'n fok Moffie maak mos 'n plan Jirre Gurl, die party is aan Tiete fokken uit vir die eerste span Al my niggies in die huis voel die bass van my tunes man Al die straights kan nie anders help as om te move dan Dis Edó bitch Basically Beyoncé Ek's die Afrikaanse Drag Queen wat slay Jy kan maar vra, "Is Biggy nou gay?" Want hierdie biggy bitch slap phobes soos jy! Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies Bass wat pomp, drinks in die lug Claim daai woord van die jocks weer terug Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies Tops, bottoms, vers, gurl Ons is almal deel van die L G B T Q I A + Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies L G B T Q I A + Waar is al die Moffies My Lekker Moffies Want ek het opgeblaas op TikTok Steve vat maar elke knock Homophobe, wie? BLOCK Afrikaans culture shock EDOcate die nasie Staan soos 'n army Pappa moenie raas nie Ek speel net met Barbies Ma nou's ek lekker larney Caviar darling Grinder boys follow me Tannie moenie staar nie So al my mense in die huis Van die allies tot die gays Of jy van tollie hou of muis Bitch mince saam met my! Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies Bass wat pomp, drinks in die lug Claim daai woord van die jocks weer terug Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies Tops, bottoms, vers, gurl Ons is almal deel van die L G B T Q I A + Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies L G B T Q I A + Waar is al die Moffies My Lekker Moffies So as jou eie seuntjie dalk met Barbies speel Of sy sussie se rokke uit haar kas uit steel Laat hy wees wie hy wil en self besluit Van n rugby ster tot 'n platinum gay Ons is almal deel van die L G B T Q I A + L G B T Q I A + Tops, bottoms, vers, gurl Ons is almal deel van die L G B T Q I A + Waar is al die Moffies My Lekker Lekker Moffies L G B T Q I A + Waar is al die Moffies Jy weet ons represent die L G B T Q I A + L G B T Q I A +
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Moffies Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8177427/Edo/Moffies>.
Discuss the Moffies Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In