Die Feniks
Worsie van Wyk
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Sy het gehoor hoe al my leuens klink Soos punk songs met key changes in Want dit hou net nooit op nie Sit vas in haar kop en herhaal Herhaal Herhaal Herhaal Herhaal Sy het besef dat ek slegs gebruik Soos 'n sakdoek of vuil ou servet Waarin sy huil snot en trane Dan dye sy haar hare Vir 'n nuwe begin om die draai Draai Draai Toe sy beleef hoe ek haar hart verskeur In tienduisend klein stukkies in Het sy dit weggegooi saam haar ou gemors En dit sirkel die drein om en om En om En om Sy het versuip en haarself dood gedrink Geskop, skiet, en donner tot nuut Sy't aan die brand geslaan En weer opgestaan Die feniks vat vlug Toe die bliksemstraal tref Toe die bliksemstraal tref So goeie werk my ou girl Jy's so sterk soos kan wees Ja, jy gee hulle gas En jy bring al die gees Selfsugtig verplig Om sterker te wees Jou depressie sal lig En wonde genees Tyd's aan jou kant Om uit jou dop te breek Uit die asse te reis En aanhou zef te wees So moenie vrees my kind Jy sal fine wees Jy gaan fine wees Jy sal fine wees Jy gaan fine wees Jy sal fine wees Jy gaan fine wees Jy sal fine wees Jy gaan fine wees Jy sal fine wees Jy gaan fine wees
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Die Feniks Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8255987/Worsie+van+Wyk/Die+Feniks>.
Discuss the Die Feniks Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In