Hartbewing
Emil Paul
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Liefde breek soms alles wat jy ken 'n Tydelike malligeid Sy laat jou dink dat jy nogsteeds sal wen Maar jy't klaar verloor, so gee net oor Stadig word ons mal (Val terug in die donker in) (Trek terug in die donker in) Soos ons dieper val (Vergeet as die son op kom) (Staan op as die son op kom) 'n Hartbewing, hartbewing Is 'n hart wat lewe Dit voel rof, ek soek nog As ek in daai blou oë dieper begin kyk Verloor ek weer my stryd Vergeet ek weer van tyd Hartbewing, hartbewing Skud my in die donker So vol lewe, als bewe Soos die ritme deur ons are warm vloei Deur ons harte gloei Soos ons liefde bloei Ruk my 'n Hartbewing, hartbewing Kom ons raak verlore Ons ontplof, ons soek nog Van daai hartbreek liefde Wat ons mure kraak Wat ons heel kan maak Wat ons harte raak Ah, ah, 'n hartbewing Soos haar water aan die skade raak Val ek saam soos reen, my hart geleen Met die vure trek die rook verby Niks brand soos jy, niks voel so vry Stadig word ons mal (Val terug in die donker in) (Trek terug in die donker in) Soos ons dieper val (Vergeet as die son op kom) (Staan op as die son op kom) 'n Hartbewing, hartbewing Skud my in die donker So vol lewe, als bewe Soos die ritme deur ons are warm vloei Deur ons harte gloei Soos ons liefde bloei Ruk my 'n Hartbewing, hartbewing Kom ons raak verlore Ons ontplof, ons soek nog Van daai hartbreek liefde Wat ons mure kraak Wat ons heel kan maak Wat ons harte raak Ah, ah, 'n hartbewing
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hartbewing Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 11 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8477023/Emil+Paul/Hartbewing>.
Discuss the Hartbewing Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In