Ek Kan

NRG

0 fans

NRG


3:02

 Struggling with Ek Kan? Become a better singer in 30 days with these videos!

(Kan weer liefde kry)
(Kan weer liefde kry)

Jy was die pad na die beste einde
Ek het verdwaal in my donker pyne
Ons is nie die eerste wat uitmekaar is
Ook nie die laastes wat by mekaar sal kom

Dis soos nasies wat val sterre uit die hemel
Probeer skree maar ek kan my nie hoor

Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer lief kry
Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer liefde kry

Ek kan
Ek kan
Kan weer liefde kry

Ek het nog nooit iets soos dit verloor nie
Als sal vergaan as ek jou nie oor kan wen
Maar jy bou ‘n muur en jy los my buite
Ek bou ‘n vuur en verbrand verwyte

Dis soos nasies wat val sterre uit die hemel
Probeer skree maar ek kan my nie hoor

Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer liefde kry
Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer liefde kry

Ek kan
Ek kan
Kan weer liefde kry

Ons is nie die eerste wat uitmekaar is o
Ook nie die laastes wat by mekaar sal kom
My nie hoor

Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer lief kry
Ek kan, ek sal, ek weet, ek kan myself bevry
Kan weer liefde kry

Ek kan
Ek kan
Kan weer liefde kry

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Written by: LEE RYAN, HALLGEIR RUSTAN, DUNCAN JAMES, RONNY VIDAR SVENDSEN, NERMIN HARAMBASIC, ANNE JUDITH WIK, CIARON BELL, BEN COLLIER, IAN HOPE, LIAM KEENAN, ROBIN JENNSEN

Lyrics © Universal Music Publishing Group, Sony/ATV Music Publishing LLC, Warner Chappell Music, Inc.

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Ek Kan Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Ek Kan Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8735409/NRG/Ek+Kan>.

    Missing lyrics by NRG?

    Know any other songs by NRG? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Who wrote "A Little in Love"?
    A Clay Walker
    B Paul Brandt
    C Garth Brooks
    D Blake Shelton

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    NRG tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!