Druppels

Gevoel van Veiligheid

0 fans

Gevoel van Veiligheid


3:49

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Ons was n droom
Kan jy onthou in die begin
Ek was n dwase enkeling
Nooit besef ek was alleen
Net n druppel in die reen
Net n druppel in die reen
Sien jy kans vir all my kwade
Kan ons saam bid vir genade
Voor die storm was ons twee alleen
Ons was net druppels in die reen
Ons was net druppels in die reen
Ek weet dis lankal te laat om oor te begin
Maar all ons drome is vasgevang
In die aande as ons slaap
En ons harte met ons praat
Dis genade, genade
Sien jy kans vir all my kwade
Kan ons saam bid vir genade
Voor die storm was ons twee alleen
Ons was net druppels in die reen
Ons was net druppels in die reen
Ons was n droom in ons eie wereld vasgevang
Elkeen op sy troon beplan ons ons eie ondergang
Dalk was jy gemaak vir my
Hoeveel keer het jy nou all seer gekry
Sien jy kans vir all my kwade
kan ons saam bid vir genade
Voor die storm was ons twee alleen
Ons was net druppels in die reen
Ons was net druppels in die reen
Ons was net druppels in die reen

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: RA HORN, RAYMOND HORN

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Druppels Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Druppels Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 4 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8739967/Gevoel+van+Veiligheid/Druppels>.

    Missing lyrics by Gevoel van Veiligheid?

    Know any other songs by Gevoel van Veiligheid? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "There's something about you, I stare in your _____ And everything I'm looking for I seem to find"
    A face
    B boots
    C tears
    D eyes

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Gevoel van Veiligheid tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!