Middernagmense
Marthie Nel Hauptfleisch
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Middernagmense V1. Ek het gedroom van jou Jy het diep woorde Diep kyke in die nag Dis magic wat jy maak, jy toor Ek het gehoor van jou Van hoe jy lief was en skielik toe alleen kom raak En ek wonder of jou magic opraak? Koor: Middernagmense Maak kringe op die water Dis nie trane nie Net sterre wat verskiet En hier voor my kom land het Middernagmense Raak die water weer seepglad Sien ek jou beeld-dis reg hier voor my Jy speel met die maan, ryg jou woordkrale in saam met sterre wat verskiet V2. Hoe het jy my gevind? Hier in my stiltes As ek ver oor die woude uitkyk Verder as (die) berge opkyk Jy weet ek hou van jou Verloor ons asem Oor die woorde wat ons saamtoor Soos die maan Misterieus in die Karoo Brug/koda: Ek soek die middernagman wat kan toor Ek soek die middernagman wat kan toor./ Kan jy hom hoor?/Ek kan hom hoor Blaas jou asem oor my lyf Los jou woorde in my oor
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Written by: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH
Lyrics © Songtrust Ave
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Middernagmense Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8916349/Marthie+Nel+Hauptfleisch/Middernagmense>.
Discuss the Middernagmense Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In