Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch)

Marthie Nel Hauptfleisch

0 fans

Marthie Nel Hauptfleisch


2:41
#1

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Mamma Ry

V1: Daar’s ‘n by, 
En Mamma ry
Wat sal die kinders in die kar maak?
Hulle bly tjoepstil
Want as jy raas en gil 
Wie weet waar 
kom die kar dan te lande?
Wie weet waar 
kom die kar dan te lande?
En ek kliek lekker in
Voordat ons die rit begin
Want dan weet ek 
ek is veilig 
Ja, ek kliek lekker in
Voordat ons die rit begin
Want dan weet ek 
ek is veilig.

Koor: Ek is lief vir my Mamma
Ek is lief vir my Pappa
Ek is lief vir al die mense wat saamry in die kar.
Kliek my in, kliek my in, kliek my in
Wys my jy is lief vir my!
Kliek my in, kliek my in, kliek my in
Maak my veiligheidgordel vas, vas, vas!
Maak my liefdesgordel vas.

V2: Irriteer
Ja boetie maak my seer
Wat sal die kinders in die kar maak?
Hulle bly tjoepstil
Want as jy raas en gil 
Wie weet waar 
kom die kar dan te lande?
Wie weet waar 
kom die kar dan te lande?
En ek kliek lekker in
Voordat ons die rit begin
Want dan weet ek 
ek is veilig 
Ja, ek kliek lekker in
Voordat ons die rit begin
Want dan weet ek 
ek is veilig.
Koor: Ek is lief vir my Mamma
Ek is lief vir my Pappa
Ek is lief vir al die mense wat saamry.
Kliek my, kliek my, kliek my in
Wys my jy is lief vir my
Kliek my, kliek my, kliek my in
Maak my veiligheidgordel vas, vas, vas!
Maak my liefdesgordel vas.

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: MARTHIE SMIT HAUPTFLEISCH

Lyrics © Songtrust Ave

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch) Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Mamma Ry (Featuring Nell Hauptfleisch) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8916591/Marthie+Nel+Hauptfleisch/Mamma+Ry+%28Featuring+Nell+Hauptfleisch%29>.

    Missing lyrics by Marthie Nel Hauptfleisch?

    Know any other songs by Marthie Nel Hauptfleisch? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Blinded by the light.....
    A Wrapped up with a deuce
    B Rolled up like a douche
    C Rode up in a Duze
    D Revved up like a deuce

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Marthie Nel Hauptfleisch tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!