Baie Baie Baie
Marthie Nel Hauptfleisch
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Jy sal altyd die leiding neem/Baie baie baie Deuteronomium 28:11 11“Die Here sal jou oorlaai met die goeie: baie kinders, baie diere baie oeste. in die land wat Hy aan jou voorouers belowe het 12Die Here sal op die regte tyd op jou laat val baie reën baie seën op baie werk, Sy ryk voorraadskuur hemel vir jou oopmaak Koor: Jy sal altyd die leiding neem. Jy sal altyd die leiding neem. Jy sal aan nasies kan uitleen, maar self nooit hoef te leen nie. maar self nooit hoef te leen nie. Jy sal altyd die leiding neem. Jy sal altyd die leiding neem. En die Here sal jou die kop maak nie die stert nie. 13As jy luister na Sy woorde As jy doen wat Hy vir jou gee Moenie regs of links kyk nie ^Of van Sy opdragte afwyk nie Nie ander gode navolg Of selfs aanbid nie. Koor: Jy sal altyd die leiding neem. Jy sal altyd die leiding neem.
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Baie Baie Baie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8916795/Marthie+Nel+Hauptfleisch/Baie+Baie+Baie>.
Discuss the Baie Baie Baie Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In