Kersfees Maand
Francois van Rensburg
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Hierdie was 'n wilde jaar maar jy was steeds daar Deur dik en deur dun het jy by my gestaan Hierdie was 'n goeie jaar soveel mooi om te onthou Daar was sout en daar was sure maar dit was saam met jou Wilde jaar Kersfees maand Kersfees maand wilde jaar Kersfees maand mooiste aand Die liggies flikker buite maar jy bly hier binne my hart Die Woord sê ons moet sterk wees vasberade nie bang Want 'n Engel loop langs jou Hy is daar waar jy gaan In 'n oomblik van vrede maak alles weer sin En die toekoms lyk blink voor nog 'n reis het begin Mooiste jaar Kersfees maand Kersfees maand mooiste jaar Kersfees maand heilige aand Die liggies flikker buite maar jy steek die vuur in my aan Steek die vuur in my aan En soms moet jy kies tussen reg en verkeerd Gaan jy sink gaan jy swem gaan jy wen En dan moet jy leer om net weer op te staan na 'n val sal jy verder kan gaan En dan moet jy leer om net weer op te staan na 'n val sal jy verder kan gaan Mooiste jaar Kersfees maand Kersfees maand mooiste jaar Kersfees maand heilige aand Die liggies flikker buite maar jy steek die vuur in my aan Hierdie was 'n goeie jaar soveel mooi om te onthou Daar was sout en daar was sure maar dit was saam met jou
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Kersfees Maand Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 7 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/8965935/Francois+van+Rensburg/Kersfees+Maand>.
Discuss the Kersfees Maand Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In