Ek Bly Die Een
André Schwartz
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek bly die een, die een wat jy ken Dieselfde een wat jy nou vermy Ek bly die man, die man wat jy ken En as jy kyk, kyk jy verby Ek bly die een wat jy wou hê Ek is niks sterker of swakker as toe Dieselfde hart en lyf wat jy ken Wat jou laat lag en op wie jy vertrou Ek's steeds die een vir jou Ek bly die een, die een wat jy ken Hier staan ek kaal en ek smeek vir jou liefde Ek bly die een wat jy wil hê Ek stuur 'n noodkreet, 'n man wat verdwaal is Ek bly die een, die een wat jy ken Hier staan ek, draai terug na my toe Ek's steeds die een wat jy wou hê Ek bly die een, die een wat jy ken Ek bly die een in wie jy kan glo Dieselfde man, ken jy my nie? Ek bly die een wat jy kan glo Ek's steeds die een wat jy wou hê Ek is niks sterker of swakker as toe Dieselfde hart en lyf wat jy ken Wat jou laat lag en op wie jy vertrou Ek's steeds die een vir jou Ek bly die een, die een wat jy ken Hier staan ek kaal en ek smeek vir jou liefde Ek bly die een wat jy wou hê Ek stuur 'n noodkreet, 'n man wat verdwaal is Ek bly die een, die een wat jy ken Hier staan 'n man wat vol pyn is Ek bly die een wat jy wou hê Ek bly die een, die een wat jy ken Een aand by my en ek maak jou weer myne Ek's steeds die een wat jy wou hê Hier op my bors is 'n ritme, dis joune Ek bly die een wat jy wou hê Hier staan ek, draai terug na my toe Ek bly die een wat jy wou hê Wat jy moet ken Wat jy wil hê
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Written by: ANDRE SCHWARTZ, DIANE CADIEUX, TINO IZZO
Lyrics © Society of Composers, Authors and Music Publishers of Canada (SOCAN), Peermusic Publishing, Warner Chappell Music, Inc.
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ek Bly Die Een Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/9101289/Andr%C3%A9+Schwartz/Ek+Bly+Die+Een>.
Discuss the Ek Bly Die Een Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In