Jy Lieg vir My

Ddisselblom

0 fans

Ddisselblom


3:52

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Dis nie jy nie dis ek
Ek’s nie in die regte plek nie
Ek’s nie goed genoeg vir jou
Ek wil graag ons vriendskap hou
En dis nie jy nie, nie jy nie

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
En nou’s ons verby

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
Nou’s ons verby, nou’s ons verby

Glo my dit maak my seer
Maar ek kan nie nou my hart vir jou gee nie
Jy verdien ‘n beter ou, ons bly vriende sou jy wou
En dis nie jy nie, nie jy nie

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
Nou’s ons verby

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
Nou’s ons verby, nou’s ons verby

Onthou jy nog die tye?
Met die wierook en die wyn
Die ure lank gesprekke
Oor die lang afstand lyn?

Nou’s ons verby
Wie kan dit glo?
Nou’s ons verby
Ons altwee verloor
Ons altwee verloor

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
Nou’s ons verby

Jy begin hakkel want jy le-le-le-lieg vir my
Al in die rondte het jy my om die bos gelei
En ‘n halwe woord is al wat jy uit kon kry
Nou’s ons verby, nou’s ons verby
Nou’s ons verby, nou’s ons verby, nou's ons verby

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: MARC BRENDON, LIENKA COETZEE, DON KELLY, JOHAN OBERHOLZER, JACO HEINRICH SPIES, JOHRNE VAN HUYSSTEEN

Lyrics © Universal Music Publishing Group

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Jy Lieg vir My Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Jy Lieg vir My Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 4 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/9191686/Ddisselblom/Jy+Lieg+vir+My>.

    Missing lyrics by Ddisselblom?

    Know any other songs by Ddisselblom? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which band sang The Final Countdown?
    A Scorpions
    B Survivor
    C Europe
    D Foreigner

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Ddisselblom tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!