Ons Is Familie
Jo Black, Appel, Jan Bloukaas, Bernice West, Emo Adams, Danny Smoke, Cheswyn Ruiters, Biggy, Early B, Leah
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Ek noem jou my huis Jy was al daar toe ek nog klein was ek het nêrens ingepas Ek wou weg vlug na 'n sterlig waar jy vir my oppas Jy was my toevlug by jou was ek veilig my begin en my einde Jy was net myne En ons het stil gehou by nog 'n storie langs die pad En ons het teruggekyk weer terug gekyk hoe ons moes hande vat So vêr gekom ons het boeke vol geskryf ons het mekaar leer ken Ek het van jou gehou Ek noem jou my huis net af in die straat Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune Noem vir my Ek noem jou my huis net af in die straat Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou Bly nog n bietjie ons is familie Ek wou myself wees dit kon ek net met jou wees Jy het my liefdestaal so goed verstaan Vir jou wou ek my tyd gee vir jou wou ek vertel Hoe jy elke liewe oomblik so vir my die moeite werd kon maak Ek het weg geraak in jou In die storieboek van my en jou Ek noem jou my huis net af in die straat Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune Noem vir my Ek noem jou my huis net af in die straat Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou Bly nog 'n bietjie ons is familie Ek noem jou my huis net af in die straat Val oor my voete vir jou net soos daai eerste dag toe jy sê ek is joune Noem vir my Ek noem jou my huis net af in die straat Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou Bly nog 'n bietjie ons is familie Jy was al daar toe ek nog klein was klein was Maar nou's jy myne myne Kyk wat lê agter ons ons het dit saam gebou Bly nog 'n bietjie Ons is familie
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Ons Is Familie Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 9 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/36730952/Early+B/Ons+Is+Familie>.
Discuss the Ons Is Familie Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In