Song parody of

Elementary

by Onblusbaar

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Elementary song by Onblusbaar.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Kom ons leer die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan "H" staan vir waterstof Die ligste element in die hele heelal Waterstof vorm die grootste deel van water "He" is vir Helium Hy benodig geen introduction As jy nie styf vasklou aan daai ballon Laat Helium hom styg tot binne-in die atmosfeer "Li" sê ons kyk na Litium Die silwer-wit metaal in sy suiwer vorm Wat soos "dit" sy glans verloor "Be" is Berillium Los jou hande van hom af Want hy gaan jou nog vergiftig "B" staan vir Boor Kom in oorvloed in Boraks erts voor Swart kristallyne, of bruin poeier Dit bly maar Boor Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Kom ons leer die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan "C" staan vir Koolstof Gespel met 'n "K" in Afrikaans Diamante vir juwele, grafiet vir jou potlood, brandstof vir jou kar Dit bly eintelik maar Koolstof wat jy kort "N" beteken Stikstof Moenie worry, hy sal niks aan jou doen Geen kleur, geen reuk, geen smaak En geen reaksie sal gewoonlik daaruit gebeur "O" simboliseer die vorm van jou mond As jy Suurstof probeer inneem Die stof wat jou aan die lewe hou "F" meen Fluoor Onder normale omstandighede Baie ligte geel gas En baie reaktief So, los hom liewers uit "Ne" staan vir Neon Reuklose, rooi-oranje gas En as 'n lid van groep ag Redelik onreaktief Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Kom ons leer die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan "Na" is Natrium Sag, silwer-wit en baie reaktief Hy bestaan nie sommer net so Hy benodig voorbereiding "Mg" sê ons praat van Magnesium Uiters noodsaaklik vir die funksionering Van spier, senuwees, bloeddruk en immuunstelsel "Al" Alluminium Sag, silwer-wit en baie reaktief Uitkenbaar aan sy vermoë Om korrosie te weerstaan "Si" is Silikon 'n Harde, bros Kristallyne, vaste stof Met 'n blou-grys Metaal glans "P" staan vir Fosfor Jy kry kom in rooi of wit Maar hy is so reaktief Jy gaan hom nie sommer net so kry nie Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Kom ons leer die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan "S" staan vir Swael Hy kom in oorvloed voor En by kamer temperatuur 'n Helder geel, soliede struktuur "Cl" Chloor is 'n geel-groen gas by kamer temperatuur Baie reaktief Dis hoekom hy maak jou swembad skoon "Ar" beteken Argon Meer as 2 keer so vollop as waterdamp So onreaktief Hy ondergaan amper geen reaksies "K" is vir Kalium Amper heeltemal soos Natrium Kalium is baie reaktief maar noodsaaklik vir jou liggaam "Ca" en Kalsium is presies dieselfde ding Kalsium is so reaktief Expose hom tot die lug En hy vorm 'n donker laag Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Nou ken ons ook die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan Waterstof, Helium, Litium, Berillium Boor, Koolstof, Stikstof, Suurstof, Fluoor Neon, Natrium, Magnesium, Alluminium, Silikon, Fosfor Swael, Chloor, Argon, Kalium en Calsium Die Alkali metale is Litium, Natrium en Kalium Die Aard-alkali metale is Berillium, Magnesium en Kalsium Alluminium is 'n hoofgroepmetaal Die metaloÏdesis is Boor en Silikon Waterstof, Koolstof, Stikstof, Suurstof, Fosfor en Swael Is wat ons noem die nie-metale Fluoor en Chloor is die Halogene Want ons vind hulle in groep 7 Groep 8 is al die Edelgasse Helium, Argon en Neon En baie onreaktief Ons ken die A's, B's en C's waaruit elke woord bestaan Nou ken ons ook die H's, O's en C's waaruit elke liewe ding bestaan Waterstof, Helium, Litium, Berillium Boor, Koolstof, Stikstof, Suurstof, Fluoor Neon, Natrium, Magnesium, Alluminium, Silikon, Fosfor Swael, Chloor, Argon, Kalium, en Calsium

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
What song was Christopher Cross famous for?
A Beautiful Women
B She's the one
C Long Way Home
D Sailing

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Onblusbaar tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!