Song parody of
Gemors
by Volkspeler
Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Gemors song by Volkspeler.
Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!
Ek is duisternis
Ek is die demoon in wie jy vas staar as jy omdraai op jou sy in jou koue bed
Wie se asem warm soos suur op jou verstarde gesig blaas
Wat staan in die hoek
Kop teen die dak
Hande soos kloue
Oë soos vuur
Jy beter jou na die predikant haas
Ek is duisternis
Ek is gemors
Soos die tatoe swart sê op my nek
My voorvaders het dit ingekerf met ʼn stomp Bic pen
N Gele met ʼn blou doppie
Die een wat steeds ʼn gat kan steek
Jy moet net weet waar
Waar is die sagte plekke
Ek is gemors
Ek is die hond
Gekanker brandsiek gebrand en vol stront
Ek is geslaan geskiet en getart amper dood geskop
Maar ek kom altyd terug en byt jou in die gesig
Die mens se beste vriend is ek nie
Gaan haal jou eie fokken slippers
Vir jou hondevriend het ek nie respek nie
Sien jy my kwyl wat meng met jou kinders se bloed
Sien jy jou kinders se bloed in my donker spore
Hondevriend hierdie hond maak vir jou alles verlore
Net bloed is hierdie hond beskore
Ek is die hond
Ek het alles weggesmyt
In dieselfde put waarin ek kop eerste afduik
Vir die soveelste maal
Die soveelste mal
Die soveelste maal mal
So diep soos ʼn mynskag
Dieselfde skag wat ʼn leemte kloof in my pikswart hart
Die een wat eens warm was
Maar die rooi het verander in as
Soos die mynskag
Waarin ek alles weggesmyt het