Gemors
Volkspeler
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek is duisternis Ek is die demoon in wie jy vas staar as jy omdraai op jou sy in jou koue bed Wie se asem warm soos suur op jou verstarde gesig blaas Wat staan in die hoek Kop teen die dak Hande soos kloue Oë soos vuur Jy beter jou na die predikant haas Ek is duisternis Ek is gemors Soos die tatoe swart sê op my nek My voorvaders het dit ingekerf met ʼn stomp Bic pen N Gele met ʼn blou doppie Die een wat steeds ʼn gat kan steek Jy moet net weet waar Waar is die sagte plekke Ek is gemors Ek is die hond Gekanker brandsiek gebrand en vol stront Ek is geslaan geskiet en getart amper dood geskop Maar ek kom altyd terug en byt jou in die gesig Die mens se beste vriend is ek nie Gaan haal jou eie fokken slippers Vir jou hondevriend het ek nie respek nie Sien jy my kwyl wat meng met jou kinders se bloed Sien jy jou kinders se bloed in my donker spore Hondevriend hierdie hond maak vir jou alles verlore Net bloed is hierdie hond beskore Ek is die hond Ek het alles weggesmyt In dieselfde put waarin ek kop eerste afduik Vir die soveelste maal Die soveelste mal Die soveelste maal mal So diep soos ʼn mynskag Dieselfde skag wat ʼn leemte kloof in my pikswart hart Die een wat eens warm was Maar die rooi het verander in as Soos die mynskag Waarin ek alles weggesmyt het
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Gemors Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 14 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7161470/Volkspeler/Gemors>.
Discuss the Gemors Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In