Song parody of

Boeredans

by Appel

Here's where you get creative! Use our cool song parody creator to make a totally new musical idea and lyrics for the Boeredans song by Appel.

Simply click on any word to get rhyming words suggestion to use instead of the original ones. You may also remove or alter entire lines if needed — when you're done save your work and share it with our community — have fun!

  • English (English)
  • Français (French)
  • Español (Spanish)

Almal is hier dis ‘n mandjie dans Die kos gepak in ‘n Checkers sak Gekookte eiers met Aromat Kry die maag ge-line vir ‘n bottel Jack Die kinders speel in die agtergrond Ouma jaag vir oupa met ‘n kierie rond ‘n Jagermeister maak die maag gesond En ‘n bietjie jam vir ‘n bittermond Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Slang met ‘n lang nek op ‘n bokskitaar En ‘n Christmas-wurm speel ‘n boerewals En die gees loop hoog in die skuur vanaand Want ons dans alweer in Afrikaans Die bakkie staan tot moertoe gone Van heine en vêre trek die boere saam Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom Tot die honde huil en my skoonma brom Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans

Done creating your parody?

Don't keep it to yourself! Save it now so you can share it with the rest of the world!

Watch the song video

Boeredans

129.9K
497     22

Browse Lyrics.com

Quiz

Are you a music master?

»
"Girl you are to me, all that a woman should be and I dedicate my life to you" are lyrics from what song by Atlantic Starr?
A Masterpiece
B I'm in Love
C Always
D Secret Lovers

Free, no signup required:

Add to Chrome

Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

Free, no signup required:

Add to Firefox

Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

Appel tracks

On Radio Right Now

Loading...

Powered by OnRad.io


Think you know music? Test your MusicIQ here!