Boeredans

Appel

0 fans

Appel


3:56
18 

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Almal is hier dis ‘n mandjie dans
Die kos gepak in ‘n Checkers sak
Gekookte eiers met Aromat
Kry die maag ge-line vir ‘n bottel Jack

Die kinders speel in die agtergrond
Ouma jaag vir oupa met ‘n kierie rond
‘n Jagermeister maak die maag gesond
En ‘n bietjie jam vir ‘n bittermond

Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere
Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans

Slang met ‘n lang nek op ‘n bokskitaar
En ‘n Christmas-wurm speel ‘n boerewals
En die gees loop hoog in die skuur vanaand
Want ons dans alweer in Afrikaans

Die bakkie staan tot moertoe gone
Van heine en vêre trek die boere saam
Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom
Tot die honde huil en my skoonma brom

Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere
Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans

Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n two-step vir die boere
Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere
Almal dans almal dans
Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans
Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien
Dis so lekker by ‘n boeredans

 Struggling with Boeredans? Become a better singer in 30 days with these videos!

Written by: CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER

Lyrics © O/B/O CAPASSO

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Boeredans Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Boeredans Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 15 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric/36630146/Appel/Boeredans>.

    Missing lyrics by Appel?

    Know any other songs by Appel? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Boeredans

    129.9K
    497     22

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Spotlights, sirens, rifles firin' But he made it out With a _____________.
    A bullet in his back
    B gang of convicts
    C shank in his side
    D black eye

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Appel tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!