Woestyn se Rivier

Die Kaalkop Waarheid

0 fans

Die Kaalkop Waarheid


6:11

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Jy was toe die entjiemens
Jy dra 'n naaimasjien en se vir my dat ek flustered lyk
Ek dink by myself dis 'n trouvrou die
En al die pad tot in woodstock
Deur die oesters en die welmoed
My woestyn se rivier

Jy dra rooi wellies tot in die underground
Wat trippe trappe trone sing
Jy het my tot hier gedig
Jy het my gesond gemaak
My uit die droogte kom haal
My woestyn se rivier

En ons luister gert vlok nel
En hy sing moenie my bel nie
Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se
En dis fine by me
Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef
Forever and ever my woestyn se rivier

Wys my 'n kortpad deur somerset wes
Tot by die eikestad reg deur my hart
Ons eet konfyt op stellenzicht
Dis 80's en rooiwyn
Jou lyf hier styf teen my
My woestyn se rivier

En ons luister gert vlok nel
En hy sing moenie my bel nie
Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se
En dis fine by me
Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef
Forever and ever my woestyn se rivier

Ek drink jou silhouette teen die branders se breek
Se dankie vir brindley se geskenk
Bra Piet vir die pas se musiek
Vir jou die here en vir gert
Vir Tuesday

En ons luister gert vlok nel
En hy sing moenie my bel nie
Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se
En dis fine by me
Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef
Forever and ever my woestyn se rivier

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Nardus Du Plooy

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Woestyn se Rivier Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Woestyn se Rivier Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 27 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11872816/Die+Kaalkop+Waarheid/Woestyn+se+Rivier>.

    Missing lyrics by Die Kaalkop Waarheid?

    Know any other songs by Die Kaalkop Waarheid? Don't keep it to yourself!

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    LP are the initials of the American signer _________?
    A Lara Paccioretti
    B Laura Pergolizzi
    C Lynn Pugliesi
    D Linda Pellegrini

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Die Kaalkop Waarheid tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!