Woestyn se Rivier
Die Kaalkop Waarheid
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Jy was toe die entjiemens Jy dra 'n naaimasjien en se vir my dat ek flustered lyk Ek dink by myself dis 'n trouvrou die En al die pad tot in woodstock Deur die oesters en die welmoed My woestyn se rivier Jy dra rooi wellies tot in die underground Wat trippe trappe trone sing Jy het my tot hier gedig Jy het my gesond gemaak My uit die droogte kom haal My woestyn se rivier En ons luister gert vlok nel En hy sing moenie my bel nie Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se En dis fine by me Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef Forever and ever my woestyn se rivier Wys my 'n kortpad deur somerset wes Tot by die eikestad reg deur my hart Ons eet konfyt op stellenzicht Dis 80's en rooiwyn Jou lyf hier styf teen my My woestyn se rivier En ons luister gert vlok nel En hy sing moenie my bel nie Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se En dis fine by me Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef Forever and ever my woestyn se rivier Ek drink jou silhouette teen die branders se breek Se dankie vir brindley se geskenk Bra Piet vir die pas se musiek Vir jou die here en vir gert Vir Tuesday En ons luister gert vlok nel En hy sing moenie my bel nie Ek het toe al geweet dis wat jy ook gaan se En dis fine by me Ek sal hierdie rivier vaar so lank as ek leef Forever and ever my woestyn se rivier
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Woestyn se Rivier Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 8 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/11872816/Die+Kaalkop+Waarheid/Woestyn+se+Rivier>.
Discuss the Woestyn se Rivier Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In