Boeredans
Appel
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Almal is hier dis ‘n mandjie dans Die kos gepak in ‘n Checkers sak Gekookte eiers met Aromat Kry die maag ge-line vir ‘n bottel Jack Die kinders speel in die agtergrond Ouma jaag vir oupa met ‘n kierie rond ‘n Jagermeister maak die maag gesond En ‘n bietjie jam vir ‘n bittermond Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Slang met ‘n lang nek op ‘n bokskitaar En ‘n Christmas-wurm speel ‘n boerewals En die gees loop hoog in die skuur vanaand Want ons dans alweer in Afrikaans Die bakkie staan tot moertoe gone Van heine en vêre trek die boere saam Vanaand gaan ons kuier tot die son op kom Tot die honde huil en my skoonma brom Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n two-step vir die boere Met ‘n sakkie hier en ‘n sakkie daar gooi die meel uit op die vloere Almal dans almal dans Kom ons doen ‘n tokkel weer die snare Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans Met ‘n ring-tick-a-ting ja ek kan dit sien Dis so lekker by ‘n boeredans
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Written by: CHRISTOPH (APPEL) KOTZE, JOHAN VORSTER
Lyrics © O/B/O CAPASSO
Lyrics Licensed & Provided by LyricFind
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Boeredans Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/3764069/Appel/Boeredans>.
Discuss the Boeredans Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In