Paljasfontein (Kans Om Te Dans)

Joh Urban

0 fans

Joh Urban


5:17
#1

 Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer

Vroeg elke oggend versteur deur die kerm van ons kuber tronk spring ons op
Als kan ineen stort, rondom ons verbrand maar ons gehoorsaam ons dief van genot
Elke dag nog verskonings
Ons gee diens met min beloning tot ons aftree
Is dit ons lot
Is dit werklik hoe dit is
Van die wiegie tot die kis
Ek wil net weg hol
Wie gaan my stop
Kan ons 'n oomblik neem om ons siel te voed
En ons vry te skud van dit als
Gee my weer kans om te dans
Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans
Die lewe is veel korter as wat ons glo
Maar ons bly streef na more
Gee my weer kans om leef
Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef
Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van
Hartenbosch se strand
Gee my weer ons om te dans
Kans om te dans
Gee my weer kans om te dans dans dans dans
Gee my weer gee my weer
Kans om te dans dans oh dans
Dans oh dans
Die tyd stap net aan en n dag word a maand
As ek weer kyk was dit n jaar
Wat ek jou laas gesien het
Is dit al wat jy verdien
‘n tot wedersiens
As God ons spaar
Ons drome bly net drome
Verlange word die spoke
In die sprokies van ons jeug
Is daar sprake van n toekoms waar ons oor gee aan ons harte
Tot ons verdwyn soos skadus in die nag
Kan ons 'n oomblik neem om ons siel te voed
En ons vry te skud van dit als
Gee my weer kans om te dans
Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans
Die lewe is veel korter as wat ons glo
Maar ons bly streef na more
Gee my weer kans om leef
Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef
Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van
Hartenbosch se strand
Gee my weer ons om te dans
Kans om te dans
Gee my weer kans om te dans dans dans dans
Gee my weer gee my weer
Kans om te dans dans oh dans
Dans oh dans
Stuk vir stuk wil ek my self bevry
Van hierdie boeie van die hart
Waarteen ons daagliks stry
En die grond pad vat
Na Paljasfontein
Gee my weer kans om te dans
Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans
Die lewe is veel korter as wat ons glo
Maar ons bly streef na more
Gee my weer kans om leef
Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef
Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van
Hartenbosch se strand
Gee my weer kans om te dans
Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans
Die lewe is veel korter as wat ons glo
Maar ons bly streef na more
Gee my weer kans om leef
Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef
Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van
Hartenbosch se strand
Gee my weer ons om te dans

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Written by: Hendrik Meyer-Vermeulen

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Paljasfontein (Kans Om Te Dans) Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Paljasfontein (Kans Om Te Dans) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 16 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5342493/Joh+Urban/Paljasfontein+%28Kans+Om+Te+Dans%29>.

    Missing lyrics by Joh Urban?

    Know any other songs by Joh Urban? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Paljasfontein (Kans Om Te Dans)

    330
    10     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    "Come as you are, as you were, as ____________."
    A you want me to be
    B I want you to be
    C I want to believe
    D you want to believe

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Joh Urban tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!