Paljasfontein (Kans Om Te Dans)
Joh Urban
The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com
Vroeg elke oggend versteur deur die kerm van ons kuber tronk spring ons op Als kan ineen stort, rondom ons verbrand maar ons gehoorsaam ons dief van genot Elke dag nog verskonings Ons gee diens met min beloning tot ons aftree Is dit ons lot Is dit werklik hoe dit is Van die wiegie tot die kis Ek wil net weg hol Wie gaan my stop Kan ons 'n oomblik neem om ons siel te voed En ons vry te skud van dit als Gee my weer kans om te dans Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans Die lewe is veel korter as wat ons glo Maar ons bly streef na more Gee my weer kans om leef Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van Hartenbosch se strand Gee my weer ons om te dans Kans om te dans Gee my weer kans om te dans dans dans dans Gee my weer gee my weer Kans om te dans dans oh dans Dans oh dans Die tyd stap net aan en n dag word a maand As ek weer kyk was dit n jaar Wat ek jou laas gesien het Is dit al wat jy verdien ‘n tot wedersiens As God ons spaar Ons drome bly net drome Verlange word die spoke In die sprokies van ons jeug Is daar sprake van n toekoms waar ons oor gee aan ons harte Tot ons verdwyn soos skadus in die nag Kan ons 'n oomblik neem om ons siel te voed En ons vry te skud van dit als Gee my weer kans om te dans Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans Die lewe is veel korter as wat ons glo Maar ons bly streef na more Gee my weer kans om leef Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van Hartenbosch se strand Gee my weer ons om te dans Kans om te dans Gee my weer kans om te dans dans dans dans Gee my weer gee my weer Kans om te dans dans oh dans Dans oh dans Stuk vir stuk wil ek my self bevry Van hierdie boeie van die hart Waarteen ons daagliks stry En die grond pad vat Na Paljasfontein Gee my weer kans om te dans Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans Die lewe is veel korter as wat ons glo Maar ons bly streef na more Gee my weer kans om leef Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van Hartenbosch se strand Gee my weer kans om te dans Voor ons ons oë uitvee was dit ons laaste kans Die lewe is veel korter as wat ons glo Maar ons bly streef na more Gee my weer kans om leef Om my gedagtes deur die sterre te laat sweef Om my lyf weer af te koel in die tuimelende branders van Hartenbosch se strand Gee my weer ons om te dans
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Paljasfontein (Kans Om Te Dans) Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 1 Jun 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5342493/Joh+Urban/Paljasfontein+%28Kans+Om+Te+Dans%29>.
Discuss the Paljasfontein (Kans Om Te Dans) Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In