Hou My Jonk

Dagsê

0 fans

Dagsê


3:21
#1

 The easy, fast & fun way to learn how to sing: 30DaySinger.com

Hulle se jy's net so oud soos
Se jy's net so oud soos wat jy
Binne in jou voel
Dit is vir my bedoel

Om te lewe tot ek ingee
Die lewe is soveel meer
Hou my dop
As ons saam is gaan niks ons stop

Saam lig ons ons glase
Ek proe dit op my tong
Nog een vir die boeke
Ek bring die vlam
Julle bring die vonk

Dit tref my hard/hart
Soos n skokgolf
Gaan reguit na my kop
Tot my kop
Dan besef ek
Die kuier gaan nie stop
Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Dit hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my
Hou my jonk

Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Dit hou my jonk
Hou my jonk

Hulle se ons leef net een keer
Ons leef net een keer maar as jy
Die lewe-ding reg doen
Is dit meer as genoeg

As vanaand ons laaste aand is
Vanaand ons laaste aand is
Kan niks ons stop
Hier kom n grote so vat jou dop

Kom lig saam jou glas op
Jy proe dit op jou tong
Ons maak nog een vir die boeke
Ek bring die vlam
Julle bring die vonk

Dit tref my hard/hart
Soos n skokgolf gaan
Reguit na my kop
Tot my kop
Dan besef ek
Die kuier gaan nie stop
Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Dit hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my
Hou my jonk

Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Hou my jonk

Hier's my heildronk
Hou my sterk
Hou Hou my Jonk
Heildronk
Hou my sterk
Hou Hou my jonk

Hier's n heildronk
Vir ewig jonk
Vir vriende
Vir familie
Ons almal bymekaar
En aande soos die

Saam lig ons ons glase
Ek proe dit op my tong
Nog een vir die boeke
Ek bring die vlam
Julle bring die vonk

Dit tref my hard/hart
Soos n skokgolf gaan
Reguit na my kop
Tot my kop
Dan besef ek
Die kuier gaan nie stop
Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Dit hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my jonk
Hou my jonk

Awe ou

Hou my
Hou my jonk

Niemand kan dit wegvat, so
Hier's my Heildronk, Heildronk
Hou my jonk

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Hugo Ludik, Nick Jordaan

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the Hou My Jonk Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "Hou My Jonk Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 30 Apr. 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5707730/Dags%C3%AA/Hou+My+Jonk>.

    Missing lyrics by Dagsê?

    Know any other songs by Dagsê? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    Hou My Jonk

    369
    6     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Fill in the blank. Eye of the ------
    A Dog
    B Cat
    C Tiger
    D Zebra

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Dagsê tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!