Hou My Jonk
Dagsê
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Hulle se jy's net so oud soos Se jy's net so oud soos wat jy Binne in jou voel Dit is vir my bedoel Om te lewe tot ek ingee Die lewe is soveel meer Hou my dop As ons saam is gaan niks ons stop Saam lig ons ons glase Ek proe dit op my tong Nog een vir die boeke Ek bring die vlam Julle bring die vonk Dit tref my hard/hart Soos n skokgolf Gaan reguit na my kop Tot my kop Dan besef ek Die kuier gaan nie stop Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Dit hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my Hou my jonk Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Dit hou my jonk Hou my jonk Hulle se ons leef net een keer Ons leef net een keer maar as jy Die lewe-ding reg doen Is dit meer as genoeg As vanaand ons laaste aand is Vanaand ons laaste aand is Kan niks ons stop Hier kom n grote so vat jou dop Kom lig saam jou glas op Jy proe dit op jou tong Ons maak nog een vir die boeke Ek bring die vlam Julle bring die vonk Dit tref my hard/hart Soos n skokgolf gaan Reguit na my kop Tot my kop Dan besef ek Die kuier gaan nie stop Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Dit hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my Hou my jonk Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Hou my jonk Hier's my heildronk Hou my sterk Hou Hou my Jonk Heildronk Hou my sterk Hou Hou my jonk Hier's n heildronk Vir ewig jonk Vir vriende Vir familie Ons almal bymekaar En aande soos die Saam lig ons ons glase Ek proe dit op my tong Nog een vir die boeke Ek bring die vlam Julle bring die vonk Dit tref my hard/hart Soos n skokgolf gaan Reguit na my kop Tot my kop Dan besef ek Die kuier gaan nie stop Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Dit hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my jonk Hou my jonk Awe ou Hou my Hou my jonk Niemand kan dit wegvat, so Hier's my Heildronk, Heildronk Hou my jonk
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"Hou My Jonk Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 21 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/5707730/Dags%C3%AA/Hou+My+Jonk>.
Discuss the Hou My Jonk Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In