My Looddood

Volkspeler

0 fans

Volkspeler


4:30

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Ek trek die hamer terug
Dit sit 'n glimlag op my gesig
Ek gluur deur die nagvisier
Wie het ons dan vanaand hier?
My looddood
My looddood

Hy kom staan voor my deur
Hy't gesê sy naam is 9mm
Hy't gesê sy van is Z88
Hy het my gevra vir 'n Prozac pil
Hy't gesê sy vriend is Glock en
hy het sy plek ingeneem
Hy het gehoor ek is ook in die kop gefok en gedink hy sal my kom ondersteun
My looddood
My looddood

Koel is die kolf van my looddood
Grof is die mure van my hartsloot
Gee my iets om na te mik
Gee my hom wat in sy bloed verstik

Dum-dum bullet hollow point
Sluk af die pil vergeet van die joint
Klein van voor groot van agter
Groot is die gat van die vleisverkragter
My looddood
My looddood

15 Babas in jou pens
Rooi kolletjie op jou neus
Ek en jy ons word een mens
Een siel is ons saam gekneus
My looddood
My looddood

Koel is die kolf van my looddood
Grof is die mure van my hartsloot
Gee my iets om na te mik
Gee my hom wat in sy bloed verstik

My looddood
My looddood

 Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!

Written by: Johan Smith

Lyrics © DistroKid

Lyrics Licensed & Provided by LyricFind

Discuss the My Looddood Lyrics with the community:

0 Comments

    Citation

    Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:

    Style:MLAChicagoAPA

    "My Looddood Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 13 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7149868/Volkspeler/My+Looddood>.

    Missing lyrics by Volkspeler?

    Know any other songs by Volkspeler? Don't keep it to yourself!

    Watch the song video

    My Looddood

    9
    1     0

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which member of Foreigner played with Aerosmith?
    A Brian Tichy
    B Mic Jones
    C Thom Gimbel
    D Kelly Hansen

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!

    Volkspeler tracks

    On Radio Right Now

    Loading...

    Powered by OnRad.io


    Think you know music? Test your MusicIQ here!