My Looddood
Volkspeler
Watch: New Singing Lesson Videos Can Make Anyone A Great Singer
Ek trek die hamer terug Dit sit 'n glimlag op my gesig Ek gluur deur die nagvisier Wie het ons dan vanaand hier? My looddood My looddood Hy kom staan voor my deur Hy't gesê sy naam is 9mm Hy't gesê sy van is Z88 Hy het my gevra vir 'n Prozac pil Hy't gesê sy vriend is Glock en hy het sy plek ingeneem Hy het gehoor ek is ook in die kop gefok en gedink hy sal my kom ondersteun My looddood My looddood Koel is die kolf van my looddood Grof is die mure van my hartsloot Gee my iets om na te mik Gee my hom wat in sy bloed verstik Dum-dum bullet hollow point Sluk af die pil vergeet van die joint Klein van voor groot van agter Groot is die gat van die vleisverkragter My looddood My looddood 15 Babas in jou pens Rooi kolletjie op jou neus Ek en jy ons word een mens Een siel is ons saam gekneus My looddood My looddood Koel is die kolf van my looddood Grof is die mure van my hartsloot Gee my iets om na te mik Gee my hom wat in sy bloed verstik My looddood My looddood
Become A Better Singer In Only 30 Days, With Easy Video Lessons!
Citation
Use the citation below to add these lyrics to your bibliography:
Style:MLAChicagoAPA
"My Looddood Lyrics." Lyrics.com. STANDS4 LLC, 2024. Web. 28 May 2024. <https://www.lyrics.com/lyric-lf/7149868/Volkspeler/My+Looddood>.
Discuss the My Looddood Lyrics with the community:
Report Comment
We're doing our best to make sure our content is useful, accurate and safe.
If by any chance you spot an inappropriate comment while navigating through our website please use this form to let us know, and we'll take care of it shortly.
Attachment
You need to be logged in to favorite.
Log In