Lyrics.com »

Search results for 'SYS' Page #7

Yee yee! We've found 12,798 lyrics and 4 artists matching SYS.

Year:


Filter by gender:

Lyrics:

Sy is gebore in 'n dorpie in die Wes Transvaal
'n Man met 'n Merc het vir haar kom haal
Jo'burg toe, het 'n makeover gekry
In 'n fancy
Sy lyk altyd hartseer of kwaad
Dit Lyk of sy haar lewe haat
Maar eintlik sukkel sy diep binne
Sys net 'n meisie besig om te sink

Sy veg 'n oorlog
Oom Lourens was nog nooit regtig fiks nie
As jy hom vra wat maak hom bly dan sê hy niks nie
Hy's maar altyd op sy plek altyd effentjies getrek
Hy hou
Hy wil om draai ja hy wens hy kon want die berg daar voor op die horison
Hou bedreiging in
Hul moet klim tot daar bo, hy en sy seun, hy sal weer af
Ekskuus my mevrou jy weet jou dogter het my hart gebreek
Gesê sy sou nie maar sy het my in my rug gesteek
Ja elke aand het sy gesê (Ooh ek hou van
genees my wonde
Wat is hierdie kraak in my verstand, ek moet hier uitkom

Versmoor my!

In die donker weer, hier staan ek weer
Met my hande teen my sy

Sy
Wat is sy, wat is sy vir jou, is sy net, is sy net nog 'n versie in jou lewenslied
Daar's soveel meer wat ek kan wees

Hoe voel jy, hoe voel jy oor
Malalako, Malalako...

Izaho hoy aho tia ahita anao
Hiaina ilay andro vaovao
Hoy aho hoe raha tiako ianao
Ny foko ho anao ka anjakao

Ka hoy aho hoe izaho sy
Et on y croit encore, et on y rêve encore
On prend de la vitesse avant que la ville s'endorme
Laisse-la partir, laisse-la dormir
On s'y voit
Haar voorkoms sal jou laat twyfel
Sonder dat jy dit weet
Jy kan maar aanhou probeer sy gee nie om wat jy het
In haar wêreld maak sy dan al die reëls
-sy säge coach chum sing mou e song
-aber werum söui singe ha dr seven im ohr
-ke bock uf autotune me so bass und tenor
-für was es auto tune miteme
Agter die masker skuil ‘n man
Agter die masker huil ‘n man
Agter die masker leef sy seer
Agter die masker leef sy hart

Hy soek haar elke nag
Net sy
Bosmoedertjie, sieke trooster
Wie ken haar nie, ons praat van Tannie Esmé
'n Hart vol liefde, sy's die enigste van haar soort
Sy laat mens voel jy is
vaar ’n vragskip oor die see se laaste blou

En iewers onder alles, sug moeder aarde swaar
Sy kyk oor haar skouer, sy tel nog ’n jaar
Sy dink aan toe sy
Op ‘n plasie in die bosveld woon ‘n meisie Bes van Rooi
Niemand was so rein nie en niemand was so mooi
Toe kom die dorps konstabel op sy bruin perd
Laataand in die skaduwees van Bloedstraat
Dans hy met sy besem op die mark
Van 'n ou versleute deuntjie uit 'n tyd toe hy 'n seuntjie was iewers in
Ek sien haar in die stofpad met haar lipstiek en 'n gun
Dit hang hier in die lug sy het onheiligheid beplan
En ek kyk haar in haar oë
Maar sy ry
Ek vra my vroutjie wat kan ek doen
Om haar gelukkig te hou sy moet dit noem?
Sy antwoord baby, baby al wat ek van droom
Is net ‘n klein, klein
Heya heya haar vuur sal nooit ophou brand
Die vlam brand wild in haar hart al is sy jonk
Maar soos die jare aanstap word sy gewond
En soos die druk
Aan die anderkant van die Engelse see
Het ek liefde gevind my hart weggegee
Sy het agter gebly sy is myle van hier
Maar ek voel haar daar brand nog
Hulle noem haar "Tiener"
Hulle noem haar "Moodswing"
Sy het 'n pienk wekker
Met fluff op haar pen
Sy's mal oor Britney Spears
En maak misbruik van
Dit is stil in die wind in die park loop ʼn kind
En daar’s trane op haar wang
Met ʼn vuil handjie teer probeer sy dit keer
Maar dit val voor op die
1891, Pelgrimsrus
Toe byeboer uit die bed opstaan
Hy't vas besluit hy trek hier uit
Want hy wil na die stiltes gaan

En hy pak sy wa
Sy ossewa
Dit was ‘n reuse fout
My hande raak vreeslik koud
Sy wil nie meer hier wees benoud
Sy kan nie langer, sy kan nie sing

Sy kan nie langer bly by my

Discuss these SYS Lyrics with the community:

0 Comments

    We need you!

    Help build the largest human-edited lyrics collection on the web!

    Search for song lyrics by

    Genres »

    Styles »

    Browse Lyrics.com

    Quiz

    Are you a music master?

    »
    Which group sang the song "96 Tears"?
    A Count Five
    B The Sonics
    C Paul Revere and the Raidersr9
    D Question Mark and the Mysterians

    Free, no signup required:

    Add to Chrome

    Get instant explanation for any lyrics that hits you anywhere on the web!

    Free, no signup required:

    Add to Firefox

    Get instant explanation for any acronym or abbreviation that hits you anywhere on the web!